|
Lever In Netvet
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Netvet -
skaaplewer -
1 ui -
1 sny brood -
kruinaeltjies -
neutmuskaat -
sout - peper
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Laat le die netvet in sterk warm water voor jy die lewer daarin sit, anders kraak dit. Vir elke 1 skaaplewer benodig mens omtrent 1? netvet as jy dit in klein porsies gaan oprol om oor die kole te braai. Maal die lewer met die ui, ′n sny brood, speserye, sout en peper. Sny die netvet in 6 cm stukkies. Skep dessertlepelsvol van die gegeurde lewer daarop . Vou die netvet toe om die lewer. Meeste van die vet braai weg en net die lekkerte bly oor. Braai oor ′n stadige vuur of in ′n swaarboompot.
|
|
|